Pegaia

Die Pegaias (Grieks: Πηγαῖαι) was in die Griekse mitologie ’n soort naiade wat in fonteine gewoon het. Een groep se tuiste was die fontein Pegai en hulle was verantwoordelik vir die ontvoering van Hylas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search